Image by Mandy Henry

Kinder Pinkster

Neem hierdie jaar Pinkster huistoe, om saam as gesin te geniet.

Lees gerus hier onder meer oor die Kinder Pinkster Reeks uitgewerk deur KIX vir ons. Volg ook gerus hierdie skakel vir kort videos oor hoe julle as huisgesin hierdie wegneem Pinkster saam kan geniet.